Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

’n Soort van bevryde vrou. Kristel Loots

Купить ’n Soort van bevryde vrou
  • Тип: Текст
  • Автор: Kristel Loots
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624087670
  • Страниц: 258
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Zoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag – ver?l Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook 'n man wat haar verstand stil soen. Sal sy die regte besluit kan neem? Indien nie, sal sy 'n tweede kans kry om haar foute reg te stel?

Рады Вам также предложить