Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

’n Muse vir Tess. Lucille du Toit

Купить ’n Muse vir Tess
  • Тип: Текст
  • Автор: Lucille du Toit
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080756
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse te? te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin o? en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie o? duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook h?? sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

Рады Вам также предложить