Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Meisie in die re?n. Schalkie van Wyk

Купить Meisie in die re?n
  • Тип: Текст
  • Автор: Schalkie van Wyk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624064145
  • Страниц: 171
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

In Meisie in die re?n besef Marli Conradie, toe sy n? tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse, warme tant Alma Marli onder haar vlerk neem – veral toe Marli uitvind dat die flerriemerrie van ’n Ulricke Starck haar verleidelike net wyd gespan het vir Hilgard.

Рады Вам также предложить