Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

'n Re?nboog vir Aralie. Ettie Bierman

Купить n Re?nboog vir Aralie
  • Тип: Текст
  • Автор: Ettie Bierman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050568
  • Страниц: 202
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Wanneer Aralie se eksman, Niel, haar smeek om in sy plek as veearts op ’n wildplaas in Namibi? te gaan waarneem, stem sy te?sinnig in. Want na haar egskeiding het Aralie dringend geld nodig. Maar op Belelapa is dinge beslis nie wat sy verwag het nie. Daar is geen fasiliteite nie aangesien alles nog in aanbou is. En boonop behoort die plek aan Franco Conradie, “olifant fluisteraar”, TV-man en bekende natuurkenner – en hy is glad nie seker of die tenger rooikop veearts die werk sal kan doen nie. Asof dit nie genoeg is nie, besluit Neil dat hy Aralie ten alle koste wil terugwen. Moet Aralie Niel nog ’n kans gee, of sal Belelapa se aantrekkingskrag sterker wees?

Рады Вам также предложить