Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Madeliefies van staal. Pat Stamat?los

Купить Madeliefies van staal
  • Тип: Текст
  • Автор: Pat Stamatélos
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795704253
  • Страниц: 265
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

In hierdie vervolg op Vier begrafnisse en ’n troue kry ons te doen met die twee jonger Douglas-vroue: Lucy Jordan-Douglas, nou al sewe jaar gelukkig getroud, en Cheryl Douglas, suksesvolle grimeerkunstenaar en op pad b??ntoe op die loopbaanleer.Lucy en Ashwin is in die wolke oor haar swangerskap, maar n? twee miskrame moet sy sorg dat sy alle emosionele ontsteltenis vermy. Dis makliker ges? as gedaan. Haar verhouding met skoonma Dulcie is maar stram, en sy is bekommerd oor wat in Sheena, haar sestienjarige, se kop aangaan. En dan is daar die dood van Eddie Stamper – dief en skollie en ongelukkig haar swaer. Cheryl Douglas steur haar eenvoudig nie aan di? wat s? dat sy oppervlakkig en materialisties leef nie. Sure, sy is lief vir blieng en sy is op soek na ’n bietjie maklike romanse, maar sy verlang ook na iets meer . . . iets dieper. Die ding is net: moet sy nou regtig soveel paddas soen voor sy haar prins (?f prinses) ontmoet?

Рады Вам также предложить