Главная / Категории / Книги по психологии / Личностный рост

Kalmte in die malle gejaag. Johannes Bertus de Villiers

Купить Kalmte in die malle gejaag
  • Тип: Текст
  • Автор: Johannes Bertus de Villiers
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798181303
  • Страниц: 292
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe o? na die w?reld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te h?, 'n positiewe bydrae tot die w?reld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.

Рады Вам также предложить