Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Hart van die son. Elza Rademeyer

Купить Hart van die son
  • Тип: Текст
  • Автор: Elza Rademeyer
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050728
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

N? uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem. Toe hy n? vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te s? om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek – vir ’n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ontmoet het…

Рады Вам также предложить