Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Ek kies steeds die kerk. Neels Jackson

Купить Ek kies steeds die kerk
  • Тип: Текст
  • Автор: Neels Jackson
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796318091
  • Страниц: 245
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van di? kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk . . . Neels Jackson, bekende godsdiensskrywer en redakteur van die Kerkbode, is een van di? mense, en in Ek kies steeds die kerk beskryf hy die vyf hoofredes waarom hy steeds in die kerk bly. Die boek bevat die beste van sy rubrieke wat verskyn het in Beeld, Rapport, By en e-Hervormer, en vier s? 20 jaar se in-diepte verslaggewing oor kerksake en geloof. ’n Paar hoogtepunte is sy onderhoude met bekendes soos Bobby Fischer, Yolanda Dreyer, Hashim Amla, Isak Burger, biskop Desmond Tutu en Adriaan Vlok.

Рады Вам также предложить