Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Die engele staar. Marie Reyneke

Купить Die engele staar
  • Тип: Текст
  • Автор: Marie Reyneke
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050636
  • Страниц: 202
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambi? aangebied word, huiwer sy g’n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, ’n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom. Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte. Die enigste probleem is dat Nina van die man h?? – en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur.

Рады Вам также предложить