Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Die engel rook skelm. Kristel Loots

Купить Die engel rook skelm
  • Тип: Текст
  • Автор: Kristel Loots
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624070993
  • Страниц: 263
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En d?t met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie. Maar dit was juis die probleem: haar briljante ma saam in haar dramaklas − Dezi kon nie meer nie. Sy wou w?g van al die slimmes en aansittery. Dezi gaan werk by Happenings, waar sy allerlei geleenthede moet re?l. En wie is een van haar eerste stel kli?nte? Niks minder nie as Mensa, die genie?-organisasie. Net toe Dezi gedink het sy’s nou eenmaal weg van al die slimkoppe! Dis ’n wonder sy gee haar net oor aan sigarette en niks ergers nie, veral toe sy ’n flop maak van haar instanery vir die uit-die-koek-spring-meisie by ’n bachelor’s . . . Algaande leer Dezi ’n Mensa-lid kan net so lekker soen soos ’n dom spierpaleis. Maar die dowwe blondine en die Mensa-man – nee wat, sal nooit werk nie! Al is slim Adam ook h?? aanloklik . . .

Рады Вам также предложить