Главная / Категории / Детские книги / Детские приключения

Anna Atoom en die seerower se dolk. Elizabeth Wasserman

Купить Anna Atoom en die seerower se dolk
  • Тип: Текст
  • Автор: Elizabeth Wasserman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624053330
  • Страниц: 151
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is w?reldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die w?reld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke.

Рады Вам также предложить