Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Anna Atoom en die digitale draak. Elizabeth Wasserman

Купить Anna Atoom en die digitale draak
  • Тип: Текст
  • Автор: Elizabeth Wasserman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624054917
  • Страниц: 158
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Di? vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.

Рады Вам также предложить