Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Anderkant uit. Hanlie Retief и др.

Купить Anderkant uit
1062.98 руб.
Отложить

In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone ?n beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met di? mense wat trauma en teenspoed beleef het – van verslawing, misdaad en siekte tot verlies – en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur 'n kort bespreking oor die impak van trauma op di? mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar – soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer – kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.

Рады Вам также предложить