Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Uit die beek 2014. Attie van Wijk

Купить Uit die beek 2014
  • Тип: Текст
  • Автор: Attie van Wijk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Uit die Beek
  • ISBN: 9780796313492
  • Страниц: 426
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Eksodus, Rigters, Esra, Nehemia, Prediker, Jeremia, Sagaria (Ou Testament) en Markus, 1 en 2 Korinti?rs en 1 en 2 Petrus uit die Nuwe Testament. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk sr. het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit Uit de Beek genoem, na aanleiding van Psalm 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”. Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 89ste uitgawe daarvan. Di? dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik. Ontdek s? dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.

Рады Вам также предложить