Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Uit die Beek 2016. Attie van Wijk

Купить Uit die Beek 2016
  • Тип: Текст
  • Автор: Attie van Wijk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Uit die Beek
  • ISBN: 9780796318527
  • Страниц: 417
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Uit die Beek is die oudste Bybeldagboek in Afrikaans en het oor die jare heen 'n staatmaker in menige huis geword. Dit bied jou die geleentheid om met verloop van tyd deur die hele Bybel te werk. Daar is ook 'n teksgedeelte wat in die aand gelees kan word, sake waarvoor daagliks gebid kan word en inleidings tot die Bybelboeke wat gelees kan word. Dit is geskik vir persoonlike stiltetyd ?n vir huisgodsdiens. Uit die Ou Testament lees ons vanjaar uit Numeri, 1 en 2 Konings, Dani?l, Hooglied, Hosea, Obadja, Miga, Amos en Klaagliedere; en uit die Nuwe Testament uit Johannes, Efesi?rs, 1 en 2 Tessalonisense, Titus en Hebre?rs. Sondae lees ons soos gewoonlik uit die Psalms. Met Uit die Beek 2016 sal jy ontdek hoe aktueel selfs die minder bekende Bybelboeke vir jou daaglikse lewe is. Mag hierdie jaar vir jou 'n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

Рады Вам также предложить