Minnaar uit die vreemde. Tryna du Toit
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780798170949
- Страниц: 157
- Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить
- Жанры: Эротические романы
- Описание
- Фрагмент
In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naud?, is in Amerika en hy wil nie terugkom of ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van baie aanloklike aanbiedinge. Skuil daar vreemde motiewe agter die ho? aanbiedinge? Aletta moet van die voorman ontslae raak, maar dit lyk of die nuwe voorman, Jim Muller, die bestuur oor die plaas wil oorneem. Intussen is die dorpsprokureur, Gawie Pretorius, smoorverlief op Aletta. Hierdie situasie hanteer Tryna du Toit met die vernuf wat al haar boeke kenmerk.