Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

In jou hande. Malene Breytenbach

Купить In jou hande
  • Тип: Текст
  • Автор: Malene Breytenbach
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624051954
  • Страниц: 198
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in ’n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in ’n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was s? wat die motor bestuur het. Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar. Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg. Maar Douw blyk klaar ‘n vrou in sy lewe te h?: Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel. En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .

Рады Вам также предложить