Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Bid vir jou ongebore baba. Janlu Kuyler и др.

Купить Bid vir jou ongebore baba
  • Тип: Текст
  • Авторы: Janlu Kuyler, Marlena du Toit
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796316288
  • Страниц: 205
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis. <br/> Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide di? reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei – waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam. <br/> Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook n? jou baba se geboorte), is di? gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorl?.

Рады Вам также предложить