Главная / Категории / Приключения / Книги о Путешествиях

Witboy in Afrika. Deon Maas

Купить Witboy in Afrika
  • Тип: Текст
  • Автор: Deon Maas
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9781920323592
  • Страниц: 258
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor ’n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om ’n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in ’n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigeri? deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van ’n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris – kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef.

Рады Вам также предложить