Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Wit Wolf. Stefaans Coetzee и др.

Купить Wit Wolf
1138.90 руб.
Отложить

Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in di? verwoestende ontploffings en Stefaans se lewe verander onherroeplik. Hy word tot moordenaar veroordeel en vir veertig jaar tronk toe gestuur. In die gevangenis kruis sy pad met wit en swart tronkbewaarders, bendelede en medegevangenes – en di? interaksie oortuig die hardkoppige jong man om met sy slagoffers versoen te raak. Stelselmatig verander Stefaans, 'n geharde rassis en lid van die Wit Wolwe, in iemand wat met nuwe o? na homself, sy verlede, en die mense om hom kyk. 'n Roerende en onvergeetlike ware verhaal van versoening en hoop.

Рады Вам также предложить