Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Willem Poprok. Derick van der Walt

Купить Willem Poprok
  • Тип: Текст
  • Автор: Derick van der Walt
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624051046
  • Страниц: 225
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het.Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van di? deursnee Afrikaanse gesin af. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: Net ’n lekker storie oor ’n seun wat groot word.

Рады Вам также предложить