Главная / Категории / Наука, Образование / Языкознание

Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT. Engela van Rooyen

Купить Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT
  • Тип: Текст
  • Автор: Engela van Rooyen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624076223
  • Страниц: 131
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy o? wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvo?l in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy ’n ou mkhulu met ’n grys baardjie. <br/> Hierdie skooluitgawe is aangevul met • ’n inleiding tot die roman • woordverklarings • glossariums • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.

Рады Вам также предложить