Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Vier begrafnisse en 'n troue. Pat Stamat?los

Купить Vier begrafnisse en n troue
  • Тип: Текст
  • Автор: Pat Stamatélos
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795703393
  • Страниц: 361
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Dulcie-Anne Douglas is ’n miljoen?r – op skrif. Twee jaar gelede toe haar man oorlede is in ’n treinongeluk, het sy in ’n japtrap vir haar en die kinders ’n smart huis in die woonbuurt van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar Gumaville se inwoners wil h??r eenvoudig nie los nie. ‘n Tong-in-die-kies roman deur die skrywer van KROES en DIE VAL VAN DIE DICE. Stamat?los skeer die gek met wit, met bruin, met swart. ’n Eg satiriese roman wat ’n mens uit jou maag laat skater, grinnik en kop skud oor die aardigheid van menseverhoudings in ons geliefde land.

Рады Вам также предложить