Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Van sorg na liefde. Malene Breytenbach

Купить Van sorg na liefde
  • Тип: Текст
  • Автор: Malene Breytenbach
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080909
  • Страниц: 199
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

N? ’n liefdesteleurstelling wil Mia de Villiers vir ’n ruk uit Suid-Afrika wegkom en sy gaan werk as ’n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met haar seun, Jean de Lisle, sit sy vas. Uit die staanspoor is Jean laat om haar by die lughawe op te laai en hy gee te kenne dat Mia sy kosbare tyd as eienaar van ’n makelaarsmaatskappy mors. Boonop insinueer hy dat sy na die belastingparadys Jersey gekom het om vir haar ’n ryk man te vang. Mia vererg haar vir die arrogante vent met sy spoggerige Ferrari – hy moenie dink sy is soos sy trofeemeisies wat deur sy rykdom be?ndruk word nie. Hy is nou wel die aantreklikste man wat sy al ooit te?gekom het, maar n? sy deur haar eks-verloofde verkul is, gaan sy beslis nie voor ’n rokjagter soos Jean swig nie. Al blyk dit ook gaandeweg dat di? alfaman ’n sorgsame, sagter kant het wat hy nie sommer vir enigeen wys nie . . .

Рады Вам также предложить