Tryna du Toit-omnibus 10. Tryna du Toit
![Купить Tryna du Toit-omnibus 10](https://partnersdnld.litres.ru/pub/c/cover_330/57170042.jpg)
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780798170925
- Страниц: 318
- Язык: Африкаанс
- Жанры: Эротические романы
- Описание
Tryna du Toit se tiende omnibus bevat twee immergewilde liefdesverhale. Minnaar uit die vreemde: Aletta Vosloo moet met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei bestuur. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naud?, is in Amerika en hy wil nie terugkom of ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van baie aanloklike aanbiedinge. Skuil daar vreemde motiewe agter die ho? aanbiedinge? Laat somer: Agt jaar n? haar egskeiding trek Elizabeth Meyer terug na die stad om ’n nuwe lewe as lektrise te begin. Saam met haar gaan die familie: haar seun, Buks, haar mooi, maar koppige stiefsuster Esme, die trotse ouma Louw, Elsa en Katy. Min het hulle geweet wat in die stad op hulle wag met onder andere snobistiese bure en ’n lastige snydokter-buurman. Elizabeth moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy ook die geluk wat sy nie gedink het meer vir haar beskore is nie.