Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Trompie die rebel (#17). Topsy Smith

Купить Trompie die rebel (#17)
  • Тип: Текст
  • Автор: Topsy Smith
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Trompie
  • ISBN: 9780798154109
  • Язык: Африкаанс
533.77 руб.
Отложить

Trompie bring ’n brulpadda skool toe en sake ruk hand-uit wanneer ’n nuwe onderwyseres skoon flou val van skok. Gelukkig vir die sproetgesig is die skoolhoof nie op die oomblik in Kwaggaberg nie. Die Boksombende se Grootkaptein is jaloers wanneer Katrien, die meisie wat langs hom bly, ’n brief van ’n geheime bewonderaar in hul klas kry. Dit is nie lank voor Trompie uitvind wie so beenaf op haar is nie en dan gaan hy uit sy pad om die lewe vir di? k?rel moeilik te maak. Ons held besluit hy moet ’n nuwe blaadjie omslaan en ’n beter mens word. Sy bendelede is nie juis be?ndruk met hierdie nuwe gier nie, maar Trompie doen sy bes om sy medemens te help. Hy hoor by ’n vriend wat in die koshuis is dat die kinders nie naastenby genoeg kos daar kry nie en ontferm hom dadelik oor hulle. Die daaropvolgende eetstaking wat Trompie re?l, het verreikende gevolge!

Рады Вам также предложить