Главная / Категории / Наука, Образование / Биология

Tot die dood ons skei. Schalk Schoombie

Купить Tot die dood ons skei
  • Тип: Текст
  • Автор: Schalk Schoombie
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798172912
  • Страниц: 246
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, n? meer as ’n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en vermoor? Bekende joernalis en skrywer Schalk Schoombie kyk indringend na die verskynsel van «intieme vrouemoord», iets wat in Suid-Afrika krisis-afmetings aanneem. Aan die hand van talle gevallestudies maak hy skokkende bevindings, waaronder dat jy nooit te oud is om deur jou man aangerand of vermoor te word nie, en dat nie eers swangerskap vrouemoord verhoed nie. Enigiets, selfs skroewedraaiers, word as moordwapen gebruik, en vrouelyke word selfs in vate en tasse versteek. Tot die dood ons skei is 'n skokkende oopvlek van 'n misdaad wat skrikwekkend algemeen geword het.

Рады Вам также предложить