Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Stralerjakkers. Leon van Nierop

Купить Stralerjakkers
  • Тип: Текст
  • Автор: Leon van Nierop
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624082958
  • Страниц: 356
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

“Die w?reld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom l? die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat n? twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende w?relde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

Рады Вам также предложить