Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Skag. Jaco Wolmarans

Купить Skag
  • Тип: Текст
  • Автор: Jaco Wolmarans
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624089490
  • Страниц: 400
  • Язык: Африкаанс
1442.61 руб.
Отложить

'n Aksiebelaaide wedren teen tyd om 'n katastrofiese kerntoets te stop voor dit die brose onderhandelingsproses na Suid-Afrika se ontluikende demokrasie kan kelder. Dis 1987. Spesmagte se Jos Fourie vergesel 'n skeepsvrag missiele in weerwil van wapensanksies toe hy CIA-o? op hom gewaar en wapengehalte uraan aan boord ontdek – gebeure wat hom sou teister op 'n moordende tog uit die Noordsee na 'n geheimsinnige Weermag-skag in die Kalahari-duine.

Рады Вам также предложить