Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ridder in 'n wit jas. Amelia Strydom

Купить Ridder in n wit jas
  • Тип: Текст
  • Автор: Amelia Strydom
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624067146
  • Страниц: 205
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. D?t en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut ni? ’n vrou daar h? nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy m??t hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek ?n sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

Рады Вам также предложить