Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Pienk is nie vir sissies nie. Christien Neser

Купить Pienk is nie vir sissies nie
  • Тип: Текст
  • Автор: Christien Neser
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624085416
  • Страниц: 109
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar w?reld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Godfrey die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

Рады Вам также предложить