Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ondersoek my hart. Ilze Beukes

Купить Ondersoek my hart
  • Тип: Текст
  • Автор: Ilze Beukes
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624075844
  • Страниц: 196
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Sedert die dood van haar ma aan kanker, toe Madelie Botma nog maar ’n kind was, het sy ’n vrees vir dokters en hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klaskamer inbars om sy broerskind, Handr?, te ondersoek, is juffrou Botma dus hewig ontsteld. Dit blyk dat Handr? tydelik by sy oom bly omdat daar komplikasies met sy ma se swangerskap is, maar die man weet duidelik minder as niks van kinders en Madelie moet te?sinnig ingryp. Sal die aantreklike Ian haar skanse kan afbreek en haar help om haar vrese te oorkom? Daar is immers ’n nuwe kankerpasi?ntjie in haar lewe, haar kunsstudent Sanet, wat Madelie se bystand nodig het. Maar dan daag ’n ou liefde van Ian op en begin aantygings maak . . .

Рады Вам также предложить