Главная / Категории / Наука, Образование / Биология

Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste. Andr? le Roux

Купить Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste
  • Тип: Текст
  • Автор: André le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624082477
  • Страниц: 499
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ?s hulle? Tussen ons … Die skrywer Andr? le Roux het uitgebreide navorsing oor di? wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.

Рады Вам также предложить