Главная / Категории / Фэнтези / Ужасы и Мистика

Moord in die beloofde land. Fran?ois Bloemhof

Купить Moord in die beloofde land
  • Тип: Текст
  • Автор: Fran?ois Bloemhof
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798158718
  • Страниц: 239
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

’n Spanningsvolle roman oor ’n man in wie ’n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmensw?reld (liefde, seks, die “re?ls” van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970’s tot die 1990’s, is vervleg met sy obsessie met die sk?rmoordenares Marlene Lehnberg. ’n Boeiende, intrigerende roman – die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.

Рады Вам также предложить