Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Middernag. Sidney Gilroy

Купить Middernag
  • Тип: Текст
  • Автор: Sidney Gilroy
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798180559
  • Страниц: 331
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Die oorskot van ’n verminkte vierjarige word in die vroe? oggendure in ’n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om ’n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na ’n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie. Sidney Gilroy se debuutroman, Klikbek, is met groot lof deur resensente en krimi-lesers ontvang.

Рады Вам также предложить