Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Melktert en kaviaar. Annelize Morgan

Купить Melktert en kaviaar
  • Тип: Текст
  • Автор: Annelize Morgan
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050537
  • Страниц: 193
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing. Sy raak egter heeltemal t? gespanne – so erg dat sy nie eers ’n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger Ingo, maak dit nie makliker nie. Wanneer Ingo vir Emma met ’n ander meisie verneuk en boonop een van haar liedjies steel, nooi vriende haar na Xander Vermeulen se wildsplaas om van Ingo te vergeet.Xander het self ’n platemaatskappy en besef gou hoe talentvol Emma is. Maar Xander is ’n moeilike man en het geen tyd vir Ingo nie. Net toe Emma dink haar loopbaan tel spoed op, beduiwel Ingo w??r die spul. Emma word in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. En Xander se geduld is hierdie keer min. . .

Рады Вам также предложить