Главная / Категории / Современная проза / Историческая литература

Lobola vir die lewe. Andr? P. Brink

Купить Lobola vir die lewe
  • Тип: Текст
  • Автор: André P. Brink
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798167345
  • Страниц: 237
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Lobola vir die lewe is die werk waarmee Andr? P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot “die vernuwing van Sestig”. Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van di? belangrike roman in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Met Lobola vir die lewe was daar meteens ’n Afrikaanse roman wat in vorm en inhoud iets nuuts gedurf het – ’n roman wat krities staan teenoor die eie en die verlede, eksistensi?le temas ondersoek, op verskillende vlakke beweeg, m??r van die leser verg. Dit is ’n aanduiding van die roman se trefkrag dat hy vandag nog steeds modern aandoen, die leser nog steeds beetpak op ’n manier wat min latere romans dit kan doen. Lobola vir die lewe vertel die verhaal van Fran?ois Raubenheimer, ’n buitestanderfiguur wat as jong man uitvind dat hy ’n aangenome kind is. So begin ’n soeke na identiteit wat hom onder meer na Europa neem. Terug in Suid-Afrika maak hy in Kaapstad kennis met die oudsoldaat Hendrik Karel Serfontein en knoop ’n verhouding aan met Marie Groenewald, met noodlottige gevolge.

Рады Вам также предложить