Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Liefde in fokus. Zo? Gouws

Купить Liefde in fokus
  • Тип: Текст
  • Автор: Zo? Gouws
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050667
  • Страниц: 188
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so ?nders as die Namibi?rs. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het d?t uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!

Рады Вам также предложить