Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Liefde in die skemering. Lizet Engelbrecht

Купить Liefde in die skemering
  • Тип: Текст
  • Автор: Lizet Engelbrecht
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624054641
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Monique se passie is verpleging en haar pasi?nt, die ryk ou Matty Olsen, se welsyn is haar enigste prioriteit – of dit w?s totdat sy vir Joseph ontmoet het. Hy is ’n man met geheime en ’n misterieuse geskiedenis. Hy’s net moeilikheid, en sy probeer holderstebolder om die emosies dood te druk wat sy onsekere bruin o? in haar aanwakker. Maar Joseph is ’n gas in oom Matty se huis en toe hy oornag “kleinkindstatus” verkry, kom Monique se handskoene af – sy duld nie fortuinsoekers nie! Sy weet Joseph wil oom Matty net gebruik om agter die kap van die byl te kom wat sy eie geskiedenis betref, terwyl sy tot die dood vir oom Matty sal veg.Vonke spat tussen die twee uiterstes: Joseph wat op soek is na ’n verlede en sy wat hare probeer vergeet. Hulle is gewikkel in ’n wedloop teen die waarheid, en Monique moet byna met haar lewe boet . . .

Рады Вам также предложить