Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Leeg. Marlena du Toit и др.

Купить Leeg
759.27 руб.
Отложить

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat di? drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel deur ’n dokter, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ’n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ?s daar hoop.

Рады Вам также предложить