Главная / Категории / Боевики / Триллеры

Kamikaze. Rudie van Rensburg

Купить Kamikaze
  • Тип: Текст
  • Автор: Rudie van Rensburg
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795801310
  • Страниц: 355
  • Язык: Африкаанс
1290.76 руб.
Отложить

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy n?? alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie o? si?n ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad . . . En dan moet dit natuurlik s? kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar n?g te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg. Slim skuiwe, dis wat Kassie moet maak, en gou ook . . . Spioenasie en parlement?re wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerw?reld en ’n kil moordenaar uit jou nagmerries – Kamikaze is Van Rensburg se spannendste roman n?g!

Рады Вам также предложить