Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

In my vel. Azille Coetzee

Купить In my vel
  • Тип: Текст
  • Автор: Azille Coetzee
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624087304
  • Страниц: 199
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die w?reldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel 'n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as 'n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.

Рады Вам также предложить