Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

In my drome. Malene Breytenbach

Купить In my drome
  • Тип: Текст
  • Автор: Malene Breytenbach
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624086246
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Dokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard. Dit blyk dat hy so min as moontlik met di? rykmanskind en haar gesin te doen wil h?. Jare later is Stella ’n gekwalifiseerde algemene praktisyn en Arend is die donkerkop narkotiseur wat steeds oorloop van ambisie. Asof hy iets het om aan die w?reld – en mense soos Stella se gesin – te bewys. Stella wil op haar eie voete staan en so gou moontlik onafhanklik van die Swift-miljoene funksioneer. Ongelukkig tref die een na die ander terugslag dan haar gesin. Haar jarelange vriend, Tiaan Rademeyer, glo dat hy en Stella bymekaar hoort. Boonop is daar ’n vasberade fisioterapeut wat haar o? ?n drome op Arend gevestig het. Het die noodlot net besluit die twee dokters se lewenspaaie mag nooit kruis nie, of kan hulle te midde van al die chaos en teleurstelling steeds vrede en geluk in mekaar se arms vind?

Рады Вам также предложить