Haar beste bruidegom. Dirna Ackermann
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780624064992
- Страниц: 199
- Язык: Африкаанс
- Описание
- Фрагмент
Annem? het voor De Wet se o? grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Annem? ’n volwasse vrou . . . ’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou h? nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Annem? weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel. Wanneer De Wet besef dat Annem? ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hy’t al foute gemaak, en Annem? ook – daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes – maar as sy darem met d??rdie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout n?g wees. Nee, De Wet kan dink aan ’n beter bruidegom vir Annem?…