Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ettie Bierman Keur 7. Ettie Bierman

Купить Ettie Bierman Keur 7
  • Тип: Текст
  • Автор: Ettie Bierman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624053965
  • Страниц: 563
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Koue water en kaviaar: Carina is gelukkig getroud, maar Tinus se prokureursklerk-salaris hou kwalik die pot aan die kook. Wanneer sy egter uitspring en werk kry by ’n uitgewery, voel Tinus in sy eer gekrenk. En boonop is die uitgewery se hoofbestuurder ’n sjarmante, aantreklike duiwel . . . Marietjie, Maraia, Maryne: Lugwaardin Maryne Landman kry dit hotagter. Sy het pas haar k?rel afges?, en dan word sy byna deur ’n besope passasier verwurg. Nou vrees sy boonop dat sy deur kaptein Wessel Raubenheimer afgedank gaan word, want hulle was uit die staanspoor haaks met mekaar. Onrus op Rustfontein: Wat gebeur wanneer drie pragtige niggies saamgegooi word op die ewe lieflike Laeveldplaas van hul ouma, met ’n uiters aantreklike boer op die buurplaas? Dit lei mos net tot moeilikheid . . .

Рады Вам также предложить