Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ena Murray Keur 15. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 15
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624083474
  • Страниц: 581
  • Язык: Африкаанс
Товар отсутствует
Отложить

In ’n Vrou soos Salome sien die joernalis Jaco Retief ’n weerloosheid in Salome Truter – die liefling-ster van die sangverhoog. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld ’n oneindige hartseer skuil . . . In Die vrou in die spie?l word die hoofkarakter een oggend wakker en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe ’n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie. Dis ’n naam wat sy in haar diepste wese w??t nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland gesogte model Karina Oosthuizen in ’n grusame motorbotsing wat haar blind en verlam laat. Onverwags is daar iemand wat vir haar – en haar moeder – toevlug bied in ’n pragtige wit huis by die see. En dis perfek ingerig vir ’n persoon in ’n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

Рады Вам также предложить