Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Emma se eerste keuse. Elsa Hamersma

Купить Emma se eerste keuse
  • Тип: Текст
  • Автор: Elsa Hamersma
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624067115
  • Страниц: 197
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te s? ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, ?n van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry. <br/> Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n ellelange man met pikswart hare – en volgens Emma duidelik ’n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas en ontsteltenis in die “verkeerde” stadsklere op die Weskus aanland. En dan is hy nog so orig, ook! Heeltyd ?l om haar werf, en skynbaar kop in een mus met haar ouers, om alles te kroon. Wanneer haar ma boonop kom verneem wat Emma so halsoorkop uit Londen laat wegvlug het, is die gort gaar. <br/> Simon het soveel bagasie en familiekwellinge, daar’s geen toekoms vir die stadsmeisie en die plaasklong nie. Haar ma is in elk geval verniet bekommerd sy’t hier in Suid-Afrika kom verlief raak . . .

Рады Вам также предложить