Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Elke dogter het 'n ma. Madeleine Volschenk

Купить Elke dogter het n ma
  • Тип: Текст
  • Автор: Madeleine Volschenk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798158244
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

’n Plesierige, meesleurende debuutroman oor ’n eksentrieke familie. Dit boei die leser van bladsy een met die besluit van die jong hoofkarakter, Bibi, om haar verlowing te breek, haar lang hare af te sny en Europa toe te verkas – met die se?n van haar enkelma Frieda. Die tempo is energiek, die karakters interessant en geloofwaardig. Bibi soek haar familie in Itali? en Nederland op, vind nuwe belangstellings en insigte, kom uiteindelik ’n bietjie ouer en wyser terug Suid-Afrika toe. Tussen familiefeeste en konfrontasies deur maak sy vrede met baie dinge. Te midde van die leesbare en ligte aanslag skuil die versoenende, positiewe gedagte van die saamkom van familielede uit ’n klein diaspora. “’n Kleurryke familiesage wat moeilik is om neer te sit!” – Margot Luyt

Рады Вам также предложить