Главная / Категории / Зарубежная литература / Зарубежные стихи

Dolosse. D. J. Opperman

Купить Dolosse
  • Тип: Текст
  • Автор: D. J. Opperman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624075998
  • Страниц: 19
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die w?reld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. – J C Kannemeyer

Рады Вам также предложить