Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Dokter met die X-faktor. Susan Pienaar

Купить Dokter met die X-faktor
  • Тип: Текст
  • Автор: Susan Pienaar
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624070979
  • Страниц: 196
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Narkotiseur Leandra hoop net een ding oor die nuwe ortopediese chirurg, en dis dat hy ni? een van die moeilike soort sal wees wat almal in teater verskree nie. Sy’t nie kon droom dat hy haar dadelik so sal boei nie – haar hande jeuk behoorlik om die vreemdeling te teken toe sy hom die eerste keer in die hysbak sien. Maar o wee! Toe moet sy ontdek dis einste dokter Dieter Erlank, di? mooie man in die hysbak, wat vanoggend haar parkeerplek gegaps het, en hy’t haar gehoor toe sy agterna die parkeerdief as ’n sot uitgekryt en sy voertuig beledig het − wat ’n slegte voet om mee af te skop! In teater gaan dit ook niks beter nie, en Leandra en Dieter hap oor en weer na mekaar, al drukkend op mekaar se knoppies. Wanneer hulle boonop sleg koppe stamp oor ’n moontlike geval van kindermishandeling, word Leandra se treurige geskiedenis ook bygesleep. Is Dieter en Leandra se onderskeie X-faktore vermors op mekaar?

Рады Вам также предложить